Rooikappie - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

Rooikappie

Description:

Rooikappie Philip de Vos Eerste Strofe: Rooikappie Klein Rooikappie stap na die woud (Little Red Riding Hood walks to the wood) na Ouma toe, maar skrik haar koud ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:1188
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 14
Provided by: allegaart
Category:
Tags: daddy | rooikappie

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Rooikappie


1
Rooikappie Philip de Vos
2
Eerste Strofe Rooikappie
  • Klein Rooikappie stap na die woud
  • (Little Red Riding Hood walks to the wood)
  • na Ouma toe, maar skrik haar koud,
  • (to go to her grandma, but gets a big fright)
  • en sy wou flou val, ja, gewis,
  • (she wanted to faint, yes, for sure)
  • toe n BMW haar net-net mis.
  • (when a BMW just missed her)

3
Tweede Strofe Rooikappie
  • En by die stuurwiel, dik en vet,
  • (And at the steering wheel,big and fat)
  • vol Old Spice en n sigaret
  • (smelling of Old Spice and smoking a cigarette)
  • sit Hendrik Janse van der Colff,
  • (sits Hendrik Janse van der Colff)
  • bekend as padvark, én as wolf.
  • (Known as typical bad BMW driver and as a wolf
    guy that has other intensions with girls)

4
Derde Strofe Rooikappie
  • Wil jy n lift hê, liewe diertjie?
  • (Do you want a lift, my dear pet?)
  • Dan gee ek jou n koue biertjie.
  • (Ill give you a cold beer)
  • Maar darie goeie kind Rooikappie
  • (But that lovely child Red Riding Hood)
  • dink aan woorde van haar pappie
  • (Thinks of her Daddys words)

5
Vierde Strofe Rooikappie
  • Pas tog op vir vreemdelinge
  • (Beware of strangers)
  • met hul lollipops en dinge
  • (With their lollipops and things)
  • Gedagtig daaraan sê sy NEE!
  • (Remembering her fathers words she says NO)
  • en hoor net motorbande skree.
  • (and hears the car tyres scream away)

6
Vyfde Strofe Rooikappie
  • Maar toe sy by haar ouma kom
  • (But when she arrived at her Oumas house)
  • was sy geskok en skoon verstom,
  • (she was shocked and amazed)
  • want naas haar in die dubbelbed
  • (because next to her in the double bed)
  • lê Hendrik Janse, breed en vet.
  • (lies Hendrik Janse, big and fat)

7
Sesde Strofe
  • Haar ouma sug My nood was groot,
  • (Her grandma sighs, my need was huge)
  • want Oupa is so lankal dood
  • (because Grandpa has been dead for so long)
  • Toe sluk die tweetjies aan n Carling,
  • (Then the two of them sipped some beer)
  • en sê die wolf Nous jy my Darling
  • (Now you are my darling)

8
Sewende Strofe Rooikappie
  • Hiers n les Wees nés Rooikappie.
  • (Here is a lesson be just like Red Riding Hood)
  • Luister áltyd na jou pappie.
  • (Always listen to your daddy)
  • Maar beslis nie na jou ouma.
  • (but definitely NOT to your grandma)
  • Anders wag verdriet en trouma
  • (other wise sorrow and trauma will await you)

9
Feite
  • Gebaseer op kinderverhaal
  • Moderne weergawe
  • Versie sewe kwatryne
  • Paarrym
  • Alles word in moderne konteks geplaas

10
Hendrik Janse van der Colff
  • Roekelose BMW-bestuurder
  • Bied rooikappie n saamry-geleentheid aan
  • Het n slegte reputasie
  • Probeer Rooikappie met bier omkoop
  • Vererg hom vir Rooikappie
  • Hy spring saam met haar ouma in die bed
  • Drink Carling Black Label en fluister
    liefdeswoorde vir Ouma
  • Vet, gebruik Old Spice

11
Vermanings
  • Pas op vir vreemdelinge (Be careful of stangers)
  • Hier is n les (Here is a lesson)
  • IRONIES
  • Pasop vir mans/vreemdelinge kom van haar pa wat
    self n man is
  • Ironies dat jy na jou pa en nie jou ouma nie,
    moet luister

12
Ouma
  • Oumas is gewoonlik WYS
  • Oumas het gewoonlik sterk morele waardes
  • Hierdie ouma is immoreel en sekslustig
  • In die regte verhaal is die ouma die SLAGOFFER
  • Hierdie ouma is n gewillige slagoffer vir die
    wolf se streke

13
Phillip de Vos
  • Volwasse poësie vol rym, spitsvondigheid en
    woordvernuf
  • Skryf versies soos limerieke
  • Sy versies het n verhalende element
  • Bevat n lewensles of boodskap
  • Dis onnodig om in my versies te krap en
    allerhande dieper betekenisse te soek
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com