Skriflesing: Genesis 2:4b-25 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 17
About This Presentation
Title:

Skriflesing: Genesis 2:4b-25

Description:

... sodat di wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal h . God het nie sy Seun na die kosmos toe gestuur om die kosmos te veroordeel nie, ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:59
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 18
Provided by: Rosed9
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Skriflesing: Genesis 2:4b-25


1
(No Transcript)
2
SkriflesingGenesis 24b-25
3
(No Transcript)
4
(No Transcript)
5
(No Transcript)
6
Ou Nabye Oosterse wêreldbeeldDrie verdiepings
7
Vroeg-moderne wêreldbeeldBal in ruimte
8
Huidig ontwikkelende wêreldbeeld Mens in die
aarde deel van die web van die lewe
9
Vingerwysings na die Bybel en wat (party)
Christene glo
  • Sê Genesis 128 nie mense moet die aarde
    onderwerp en oor al die diere heers nie?
  • Is die Christelike God nie veraf en onbetrokke
    nie?
  • Moet die huidige wêreld nie eers verbygaan nie?
  • Is dit nie slegs mensesiele wat gered word nie?
  • Totius het mos gesê Die wêreld is ons woning
    nie.

10
Ekologiese wysheid in die Tuinverhaal (Genesis
24b-25)
  • Die geskiedenis van die aarde en die hemel (24b)
  • Geen mense of reën om aarde se lewegewende
    potensiaal tot verwerkliking te bring nie (25)
  • Mens (adam) en aarde (adamah)

11
Ekologiese wysheid in die Tuinverhaal (Genesis
24b-25)
  • God laat die mens in die tuin woon (215)
  • God gee die mens n taak in die tuin dien
    (bewerk) die aarde en pas dit op (215)
  • Vryheid om van al die bome te eet, behalwe een
    (216)
  • Verbod mag nie van die boom van alle kennis eet
    nie (217)

12
Ekologiese wysheid in die Tuinverhaal (Genesis
24b-25)
  • God maak diere en bring hulle na die mens toe
    (219)
  • God maak naas die man (ish) die vrou (ishah) en
    bring haar na die man toe

13
n Kykie oor die muur van Genesis 2 (a) Genesis
3
  • Die mense eet wel van die boom van alle kennis
  • Toe hulle spesiale kennis bekom, kom hulle agter
    hulle is kaal (erum) in plaas van slim soos die
    slang (arum)
  • Die lewe is tweekantig / dubbelsinnig

14
n Kykie oor die muur van Genesis 2 (b)
Genesis 6-9 (Die groot vloed)
  • Verbond van God met meer as Noag (Gen 98-17)
  • Noag en sy gesin
  • Die geslagte wat nog kom
  • Al die lewende wesens
  • Die aarde

15
n Kykie oor die muur van Genesis 2 (c) Markus
1042-45
  • Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet
    julle dienaar wees en elkeen onder julle wat die
    eerste wil wees, moet julle almal se dienaar
    wees. Die Seun van die mens het ook nie gekom om
    gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te
    gee as losprys vir baie mense.

16
n Kykie oor die muur van Genesis 2 (d)
Johannes 316-17
  • God het die kosmos so liefgehad dat Hy sy
    enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo
    nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal
    hê. God het nie sy Seun na die kosmos toe gestuur
    om die kosmos te veroordeel nie, maar sodat die
    kosmos deur Hom gered kan word.

17
Dien die aarde op n ander manier as Phaedrus
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com