GESONDHEID en VEILIGHEID - PowerPoint PPT Presentation

1 / 9
About This Presentation
Title:

GESONDHEID en VEILIGHEID

Description:

Om jong mense te kry om te dink oor wie hulle is sonder hul besittings dis nie wat jy het nie, maar wie jy is Who are you without your crew? – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:204
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 10
Provided by: Carste70
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: GESONDHEID en VEILIGHEID


1
GESONDHEID en VEILIGHEID
2
Duisende Suid Afrikaners gaan dood of kry
beserings elke jaar as gevolg van vure,
vergiftiging, mishandeling, misdaad, pad
ongelukke en siektes. Die staat en ander
organisasies het verskillende programme om
hierdie probleme te hanteer en lewens te red.
3
Die programme waaroor ons gaan gesels
  1. Arrive Alive
  2. LoveLife
  3. Shout
  4. 16 days of Activism against gender violence

4
Arrive Alive Suid Afrika se pad veiligheid
program
Pad ongelukke Daar is meer as 700 000
ongelukke per jaar Van hierdie is 36 000
ernstig en gaan mense dood 12 000 mense gaan
jaarliks dood Die totale koste van pad
ongelukke vir die ekonomie R36 Biljoen Program
Doelwitte Om die belang van mede-verantwoordeli
kheid van alle pad gebruikers oor te dra, om
ongelukke op ONS paaie te verminder Om alle
pad gebruikers bewus te maak van pad veiligheid
(Drywers, pasasiers en voetgangers) Om
verkeers oortredings te verminder, en so
ongelukke beserings en dood met 5 per jaar te
verminder.
5
Hoof bydraende fakotore
  • Spoed
  • Dronk bestuur
  • Moegheid
  • Onveilige verby vat en bestuur
  • Onveilige oorgang oor paaie, waar mense nie
    gesien kan word nie (Voetgangers)
  • Gladde bande (bande wat bars) en
  • Onveilige volg afstand

6
LoveLife
  • LoveLife is n jeug gefokusde HIV voorkomings
    inisiatief in Suid Afrika.
  • Hierdie nie-vir-wins organisasie verkondig n
    VIGS-vrye lewe by jong Suid Afrikaners tussen die
    ouderdomme van 12 en 19.
  • Hulle doen dit deur gebruik te maak van n
    holistiese benadering na jeug ontwikkeling and
    gedrags verandering, wat adolosente motiveer om
    beheer te
  • neem oor hul lewens vir n
  • beter toekoms.

7
Vorige veldtogte
  • Hierdie veldtog was uitgegee in 4 verskillende
    fases. Elke fase het n moeilike vraag gevra,
    sonder om die antwoord te gee. Die doel was dat
    dit n interne dialoog in die jeug sou begin
  • Who are you? Om jong mense te kry om na
    hulself te kyk en hul identiteit te bevraagteken.
  • Do you disappear without your gear? Om jong
    mense te kry om te dink oor wie hulle is sonder
    hul besittings dis nie wat jy het nie, maar wie
    jy is
  • Who are you without your crew? Gaan oor die
    probleem van groepsdruk, vra van jeug om verby
    hul vriende en negatiewe invloede te kyk.
  • I am somebody! Gee n antwoord op die vorige 3
    vrae. Dit wys dat die individu bo negatiwiteit en
    bande kan uitstyg om hul waarde te sien en to
    make their move

8
  • SHOUT is n beweging wat aan elke Suid Afrikaner
    behoort, wat passievol en verbind is daaraan om
    n veiliger Suid Afrika te bou.
  • Om persoonlike verantwoordelikheid te aanvaar vir
    ons aksies wat sal bydra lewer tot n beter land.
  • Deur na onsself te kyk en onsself, ander en die
    wet van ons land te respekteer.
  • Hulle bemark en verkoop SHOUT produkte om
    projekte te finansier wat help om misdaad te
    bekamp.

9
16 Days of Activism Against Gender Violence
  • Hierdie is n internasionale veldtog.
  • Die datums is as volg gekies, vanaf 25 November,
    Internasionale Dag Teen Geweld teen Vroue en 10
    Desember, Internasionale Mense regte dag.
  • Hierdie simboliseer die verband tussen geweld
    teen vroue en mense regte Wys dat geweld
    inbraak maak op mense regte.
  • Hierdie 16 dae veldtog is gebruik as n
    organisasie strategie by individue en groepe
    regoor die wêreld, om te vra dat geweld teen
    vroue en kinders gestop moet word.
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com