As jy My lief het - PowerPoint PPT Presentation

1 / 13
About This Presentation
Title:

As jy My lief het

Description:

As jy My lief het God se Liefde As jy My lief het Nagmaal die onbaatsugtige, opofferende liefde van God soos uitgeleef deur Jesus Christus As jy My ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:106
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 14
Provided by: 0219
Category:
Tags: het | lief

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: As jy My lief het


1
As jy My lief het
2
God se Liefde
Johannes 14 1 - 27
3
As jy My lief het
  • Nagmaal
  • die onbaatsugtige, opofferende liefde van God
    soos uitgeleef deur Jesus Christus

4
As jy My lief het
  • Agape liefde
  • Jesus vra Petrus of hy Hom liefhet
  • Petrus bewys met sy lewe dat hy Jesus AGAPE

5
As jy My lief het
  • Sal jy gelukkig wees as jy weet iemand het jou
    lief vir jou
  • Geld
  • Skoonheid
  • Status
  • Kar

6
As jy My lief het
  • Hoe wil Jesus liefgehê word?
  • Vir wat Hy vir jou gedoen het, of nog kan doen?
  • Of uit vrees?
  • Hy wil liefgehê word omdat Hy God is vir sy
    karakter en sy persoon

7
As jy My lief het
  • Het ek Jesus lief of kom ek agter ek ken Hom nie
    goed genoeg nie?
  • Jesus lê n toets aan
  • As jy my lief het, sal jymy woorde ter harte
    neem

8
As jy My lief het
  • Ons toets ook mekaar se liefde
  • Valse toets
  • Ware toets
  • Getrouheid, respek, bedagsaamheid,
    selfbeheersing, vriendelikheid, empatie

Verse 21 23
9
As jy My lief het
  • Paartjies wat trou
  • Alles reg liefie
  • Net soos jy wil
  • EN DAN !!!
  • Jy moet die wasgoed was
  • Kyk hoe lyk die berg skottelgoed
  • Hierdie vuil doek is joune om te ruil

10
As jy My lief het
  • Wanneer is MY wittebrood met Jesus verby?

11
As jy My lief het
  • Wat wil JY hê moet ons anders doen?
  • Wees anders as die wêreld.
  • Laat God skitter
  • Wees en word rolmodelle
  • Maak verskil in ander se lewens

Hennie Roets se Ebenezer-gemeente Sendelinge in
Frankryk en Holland Rape Crisis Center Radio
Feba 10/40 Venster
12
As jy My lief het
  • Ons betree nou n nuwe fase
  • Ontwikkeling van ons gemeente
  • 1 Korintiërs 12
  • Romeine 12
  • Efesiërs 4
  • 1 Petrus 4

13
As jy My lief het
  • Ons het tans twee behoeftes
  • Leiers van n groep van vyf gesinne
  • 4 aktiwiteite per jaar
  • 4 leiersbyeenkomste per jaar op n Sondagmiddag
  • Gasvryheidsbediening
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com