Title: Lukas 10:111 en 1620
1Lukas 101-11 en 16-20
2Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
4(No Transcript)
5(No Transcript)
6(No Transcript)
7(No Transcript)
8Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
9Lukas 101-11 en 16-20 Die uitstuur van die 72
10Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
11Vertel van n keer wat jy liefde, sorg, hulp aan
n vreemdeling aangebied het, waar jy aangenaam
verras was.
12Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
13Real leaders come in all shapes and sizes and
from all walks of life. But they all have a few
things in common They are never so big that they
can't bend down to help someone else. They are
never so wise that they don't remember who taught
them.
14They are never so gifted that they won't share
their skills with others. They are never so
fearless that they don't play by the rules and
live by the law. They are never such big winners
that they forget what it feels like to lose.
15(No Transcript)
16Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
17 1. Gaan nou!
18 Gehoorsaamheid spel jy N-O-U !
19When Someone Is Drowning, It's No Time To Teach
Him How to Swim."
20 2. Verwag moeilikheid !
21 3. Reis lig
22"Travel light. Comb and toothbrush and no extra
luggage...
23Jesus' call to travel light may be a call to
simplify our lives, to become more carefree, so
we can regain a kind of "singleness of eye and
heart," as Dietrich Bonhoeffer called it.
24 4. Beleef die teenwoordigheid en krag van God
25Wat verhoed ons om die teenwoordigheid en krag
van God in ons midde te beleef?
26The morning wind forever blows The poem of
creation is uninterrupted But few are the ears
that hear it. Henry David Thoreau
27Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar?
1. Blindheid en doofheid
28Om blind te wees, is erg, maar om te kan sien en
nié te sien nie, is erger!
Helen Keller
29 Help my om my geluk te vind in die aanvaarding
van wat my doel is vriendelike, sagte oë in
rustigheid gebore uit vertroue, en veral in
bewustheid van U teenwoordigheid in my lewe!
30Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar?
2. Ego
Ego Edging God out
31There are many mediocre buildings out there
designed by people less concerned with
architecture than egotecture
32Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar?
3. Rigiditeit
Status Quo is Latyn vir kom ons bly in die
gemors waarin ons is.
33Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
34Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
35Christene is nie Lone Rangers nie
36Heilige Gees, help my om my van oordeel te
weerhou van wat vreemd en nuut is vir my Gebruik
my vandag om my geloof in God te verdiep om my
verstaan van die evangelie te verbreed om my
bande met alle mense te versterk om Jesus
Christus, my Heer, meer getrou te volg in Wie se
naam ek bid AMEN Thomas Troeger
37Die aarde is propvol hemel Die braambos brand met
God Net hy wat dit sien, trek skoene uit Die res
sit rondom die bos en pluk brame Elizabeth
Barrett Browning