1. Wonderbare Koning, - PowerPoint PPT Presentation

1 / 12
About This Presentation
Title:

1. Wonderbare Koning,

Description:

... ons tot U nader. U's ons diepste hartsverlange. Laat die lied wat ons bied, Opstyg na u woning, Wonderbare Koning! L197. Wonderbare Koning. 2. Loof Hom, hemelbo ! ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:645
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 13
Provided by: Joh9175
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: 1. Wonderbare Koning,


1
L197Wonderbare Koning
  • 1. Wonderbare Koning,
  • Heerser oor u skepping,
  • Ons bring U ons lofgesange.
  • Deur u goedheid, Vader,
  • Kan ons tot U nader
  • Us ons diepste hartsverlange.
  • Laat die lied wat ons bied,
  • Opstyg na u woning,
  • Wonderbare Koning!

2
L197Wonderbare Koning
  • 2. Loof Hom, hemelboë!
  • Loof Hom, berge en dale!
  • Daars geen einde aan sy werke.
  • Loof, my siel, die Here!
  • Bring Hom dank en ere!
  • Hy is die onmeetlik sterke.
  • Hef omhoog hart en oog!
  • Wie kan ooit op aarde,
  • Heer, U prys na waarde?

3
Dis so lekker
  • Dis so lekker om die Here te dien (4x)
  • Dis so lek - ker, dis so lekker om die Here te
    dien

4
Filipense 4Verbly julle in die Here
  • Verbly julle in die Here
  • En weer sê ek, Wees bly! (2x)
  • Wees bly, wees bly, en weer sê ek, Wees bly!
  • Wees bly, wees bly, en weer sê ek, Wees bly!
  • Rejoice in the Lord always
  • And again I say, Rejoice! (2x)
  • Rejoice, rejoice, and again I say, Rejoice!
  • Rejoice, rejoice, and again I say, Rejoice!

5
Dis so lekker
  • Dis so lekker om die Here te dien (4x)
  • Dis so lek - ker, dis so lekker om die Here te
    dien
  • Dis so lekker, so lekker soos n krekker
  • So vreeslik baie lekker om die Here te dien (3x)
  • Maak nie saak wat die mense van die wêreld sê
  • Dis lekker om die Here te hê
  • Dis so lekker om die Here te dien (4x)
  • Dis so lek - ker, dis so lekker om die Here te
    dien

6
L175Majesteit
  • Majesteit, glansryke heerlikheid!
  • Ons wil Jesus, die koning, hulde bewys!
  • Majesteit, hemelse heerlikheid!
  • Van waar ons woon, tot by sy troon,
  • wil ons Hom prys.
  • Kom ons loof, kom ons besing
  • die Naam van Jesus!
  • Kom ons loof, kom ons aanbid
  • Die Here ons God!
  • Majesteit, heilige heerlikheid! Hy het gesterf,
  • ons heil verwerf, Hy het oorwin!

7
Our God is an awesome God
  • Our God is an awesome God
  • He reigns from heaven above
  • With wisdom, power and love
  • Our God is an awesome God

8
In die hemel is die Heer
  • 1. In die hemel is die Heer
  • en sy glans is soos kristal
  • Hys die Heilige van God
  • en Hy heers oor die heelal
  • Daar is mag in sy Woord
  • soos die waters druis sy stem
  • Soos die son op die see se blou
  • so die rykdom van sy trou
  • Want aan U is die mag die heerlikheid krag
  • En aan U is die eer en die lof, want U regeer

9
In die hemel is die Heer
  • 2. Met die hemel in gereedheid
  • sit die engle om sy troon
  • Verbysterend sy sieraad
  • en die weelde van sy kroon
  • Daar is mag in sy Woord
  • soos die waters druis sy stem
  • Soos die son op die see se blou
  • so die rykdom van sy trou
  • Want aan U is die mag die heerlikheid krag
  • En aan U is die eer en die lof, want U regeer

10
More love, more power
  • More love, more power
  • More of You in my life
  • More love, more power
  • More of You in my life
  • And I will worship You with all of my heart
  • And I will worship You with all of my mind
  • And I will worship You with all of my strength
  • For You are my Lord

11
Alleluia
  • Alleluia, Alleluia
  • For our Lord God Almighty reigns
  • Alleluia, Alleluia
  • For our Lord God Almighty reigns
  • Alleluia
  • Holy, Holy are You Lord God Almighty
  • Worthy is the Lamb, Worthy is the Lamb
  • You are Holy, Holy are You Lord God Almighty
  • Worthy is the Lamb, Worthy is the Lamb
  • Amen

12
Psalm 42Soos n wildsbok
  • Soos n wildsbok wat smag na water,
  • Smag my siel na U, o Heer.
  • U alleen is my hartsverlange
  • En ek bring aan U die eer.
  • U alleen is my bron van krag
  • In U teenwoordigheid wil ek wag.
  • U alleen is my hartsverlange
  • En ek bring aan U die eer.
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com