VOEGWOORDE - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

VOEGWOORDE

Description:

VOEGWOORDE GROEP 1 SON MOWED SON MOWED Sowel .... as as well as Of ... f either or N g ... n g neither nor Maar but Of or Want because En and Dog but ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:544
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 22
Provided by: DanieC150
Category:
Tags: voegwoorde

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: VOEGWOORDE


1
VOEGWOORDE
2
(No Transcript)
3
GROEP 1 SON MOWED
4
SON MOWED   Sowel .... as as well as Of ...
óf either or Nóg ... nóg neither
nor   Maar but Of or Want because En and Dog bu
t
5
GROEP 1
  • Geen verandering by sinne nie.
  • Verbind bloot die twee sinne en maak 2de sin se
    hoofletter n klein lettertjie.

6
Voorbeeld
  • Julle het verlede week lekker vakansie gehou.
  • Julle het op die strand gespeel.
  • Voegwoord want

7
Antwoord
Antwoord
  • Julle het lekker vakansie
  • gehou, want julle het op die
  • strand gespeel.

8
GROEP 2 3DS ADDING ANT
9
  3 Ds ADDING ANT   Dus then Daarom therefore De
rhalwe therefore   Anders otherwise Dan then Daar
na then Intussen meanwhile Nietemin nevertheless
Gevolglik as a result   Al although Nogtans never
theless Tog even so
10
GROEP 2 Werkwoord van 2de sin kom staan
langs voegwoord. Voor voegwoord kom n
11
Voorbeeld
  • Meneer Cawood was oorsee.
  • Hy het baie geld spandeer.
  • Voegwoord daarom

12
Antwoord
Meneer Cawood was oorsee daarom het hy baie
geld spandeer.
13
Groep 3
14
  WIT HAAS STD   al die betreklike
voornaamwoorde, al die dat-woorde   Waarom /
Hoekom why Indien In case Terwyl while   Hoewe
l / Alhoewel although Asof as
if As if Sodra as soon as Sedert since Te
nsy unless Daar because   Die dat-
woorde   sodat so that nadat
after Voordat before dat
that totdat until omdat
because
15
  • Werkwoord gaan na dieeinde van die tweede sin,
    voor nie en infinitief.
  • ALHOEWEL Begin sin met voegwoord en werkwoord
    skuif na einde van die eerste sin, dus 2
    werkwoorde langs mekaar.
  • Voor voegwoord kom n ,

16
VOORBEELDE
  • Die kinders is uitgerus. Hulle het n lang
    vakansie gehad.
  • Voegwoord Omdat.

17
Antwoord
  • Die kinders is uitgerus, omdat
  • hulle n lang vakansie gehad
  • het.

18
Voorbeeld 2
  • Die seun is baie moeg.
  • Hy het baie geslaap.
  • Voegwoord alhoewel

19
Antwoord
  • Alhoewel hy baie geslaap
  • het, is die seun baie moeg.

20
Opsommend
  • Groep 1 Geen verandering.
  • Voegwoorde want, en, maar, dog
  • Groep 2 Werkwoord van 2de sin kom staan langs
    voegwoord.
  • Voegwoorde Alle d-woorde, nogtans, anders,
    gevolglik.
  • Groep 3 Werkwoord van 2de sin gaan na die einde
    van sin.
  • Voegwoorde -dat woorde,
  • vraagwoorde, sodra, alhoewel

21
  • E Cronje
  • Hoërskool Kampsbaai
  • 25/4/2013
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com