Openbaring 21:1-7 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 27
About This Presentation
Title:

Openbaring 21:1-7

Description:

'Kyk, die woonplek van God is nou by die mense. ... 4Hy sal al die trane van hulle o afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:92
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 28
Provided by: nicosimpso7
Category:
Tags: openbaring | trane

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Openbaring 21:1-7


1
Openbaring 211-7
2
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3
Kyk, die woonplek van God is nou by die mense.
Hy sal by hulle bly hulle sal sy volke wees, en
God self sal by hulle wees as hulle God. 4Hy sal
al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal
daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn
sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër
het verbygegaan.
4
Die hel en die hemel
5
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
6
(No Transcript)
7
(No Transcript)
8
(No Transcript)
9
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
10
God verander van adres
11
Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
12
Tel jou ken op! Moenie bekommerd wees nie! Hy
regeer!
What a sign-off. To bed to sleep to
eternity. He reigns!
13
Was daar meer harte soos hare, sou die aarde
alreeds die verwagte hemel gewees het
14
"I was hungry and you discussed my hunger. Thank
you. I was imprisoned and you prayed for my
release. Thank you.
15
I was naked and you discussed my appearance.
Thank you. I was sick and you knelt and thanked
God for your health. Thank you.
16
I was homeless and you preached to me of the
shelter of the love of God. Thank you.
17
I was lonely and you prayed for me. Thank
you. You seem so holy, so close to God,
18
but I'm still very hungry, and lonely, and naked
and homeless and imprisoned and cold..."
19
Look at the fingers of your hand and you will
always remember that it is Christ whom you are
touching in the poor
20
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
21
(No Transcript)
22
Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
23
(No Transcript)
24
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
25
(No Transcript)
26
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
27
I want to thank God I took time to see him
real
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com