1' Here, Redder, groot en magtig, - PowerPoint PPT Presentation

1 / 16
About This Presentation
Title:

1' Here, Redder, groot en magtig,

Description:

No one else can touch my heart like You do. I could search for all eternity long ... Maak my bereid om aan myself te sterf, Dat ander U al meer in my kan sien. L284 ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:411
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 17
Provided by: Joh9175
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: 1' Here, Redder, groot en magtig,


1
L280Here, Redder
  • 1. Here, Redder, groot en magtig,
  • U oorskou ons lewenspad.
  • In u liefde en genade
  • Het U ook my hand kom vat.
  • Heer, u leiding bring bevryding
  • U het ook my hand kom vat.
  • U het ook my hand kom vat.

2
L280Here, Redder
  • 2. U, my Redder, groot en magtig,
  • U het my ook raakgesien.
  • Ek is feilbaar, swak, onseker,
  • Tog wil ek U dankbaar dien.
  • God, my Here U is Here
  • Vas kan ek op U vertrou,
  • vas kan ek op U vertrou.

3
L280Here, Redder
  • 3. Lei my, Heer, na dié bestemming
  • In u Woord my opgedra.
  • Laat my leef en werk met vreugde
  • Want dit sal volharding vra.
  • Heer, u lyding bring bevryding
  • Al ons skuld het U gedra,
  • Al ons skuld het U gedra.

4
Ek wil die Here dien
  • Ek wil die Here dien met my lewe
  • Want Hy alleen is God (2x)
  • 1. Hys die enigste pad na die Vader toe
  • Hys die Waarheid en die Weg
  • Daar is niemand anders wat lewe gee
  • Sy naam is Jesus

5
Ek wil die Here dien
  • Ek wil die Here dien met my lewe
  • Want Hy alleen is God (2x)
  • 2. As ek bang is, is Hy daar vir my
  • As dit donker is, Hys die Lig
  • As ek alleen is, is Hy my vriend
  • Sy naam is Jesus

6
Ek wil die Here dien
  • Ek wil die Here dien met my lewe
  • Want Hy alleen is God (2x)
  • 3. Vir die blindes sal Hy die pad kom wys
  • Vir die swakkes sal Hy help
  • Vir die siekes sal Hy genesing bring
  • Sy naam is Jesus

7
Ek wil die Here dien
  • Ek wil die Here dien met my lewe
  • Want Hy alleen is God (2x)
  • 4. Vir die sondaars wil Hy verlossing bring
  • Die gevangenes laat Hy vry
  • Die wat hartseer is sal Hy vertroos
  • Sy naam is Jesus
  • Ek wil die Here dien met my lewe
  • Want Hy alleen is God (4x)

8
E165My life is in You Lord
  • My life is in You Lord
  • My strength is in You Lord
  • My hope is in you Lord
  • In You, its in You (2x)
  • I will praise You with all of my life
  • I will praise You with all of my strength
  • With all of my life
  • With all of my strength
  • All my hope is in You

9
Revelation 7Salvation belongs
  • 1. Salvation belongs to our God
  • Who sits upon the throne
  • And unto the Lamb
  • Praise and glory, wisdom and thanks
  • Honour and power and strength
  • Be to our God forever and ever
  • Be to our God forever and ever
  • Be to our God forever and ever
  • Amen

10
Revelation 7Salvation belongs
  • 2. And we, the redeemed, shall be strong
  • In purpose and unity
  • Declaring the Lamb
  • Praise and glory, wisdom and thanks
  • Honour and power and strength
  • Be to our God forever and ever
  • Be to our God forever and ever
  • Be to our God forever and ever
  • Amen

11
There is none like You
  • There is none like You
  • No one else can touch my heart like You do
  • I could search for all eternity long
  • And find there is none like You

12
More love, more power
  • More love, more power
  • More of You in my life
  • More love, more power
  • More of You in my life
  • And I will worship You with all of my heart
  • And I will worship You with all of my mind
  • And I will worship You with all of my strength
  • For You are my Lord

13
This is my desire
  • This is my desire to honour You
  • Lord, with all my heart I worship You
  • All I have within me I give You praise
  • All that I adore is in You
  • Lord, I give You my heart
  • I give You my soul
  • I live for You alone
  • Every breath that I take
  • Every moment Im awake
  • Lord, have your way in me

14
L284Laat, Heer, u vrede
  • 1. Laat, Heer, u vrede deur my vloei
  • Waar haat is, laat ek daar u liefde bring
  • Laat ek in pyn en smart vertroostend wees
  • En krag gee deur geloof in U, o Heer.
  • O Heer, help my om altyd so te leef
  • Om ander hoër as myself te ag.
  • Ja, om lief te hê ander bo myself
  • En ook eerder te gee as te verwag.

15
L284Laat, Heer, u vrede
  • 2. Laat, Heer, u vrede deur my vloei
  • En laat ek hoop gee waar daar twyfel is.
  • Ek wil u lig in duisternis laat skyn.
  • Laat ware vreugde altyd uit my straal.
  • O Heer, help my om altyd so te leef
  • Om ander hoër as myself te ag.
  • Ja, om lief te hê ander bo myself
  • En ook eerder te gee as te verwag.

16
L284Laat, Heer, u vrede
  • 3. Laat, Heer, u vrede deur my vloei
  • Leer my om ook soos U te kan vergeef.
  • Maak my bereid om aan myself te sterf,
  • Dat ander U al meer in my kan sien.
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com