1' Ek sien in my gees die glorie - PowerPoint PPT Presentation

1 / 15
About This Presentation
Title:

1' Ek sien in my gees die glorie

Description:

Oor sy Koninkryk regeer. Hy't belowe aan die einde. Op die wolke ... 2. Ek is die naam van kind nie werd. Wou self my sake re l. My lewe, kanse, tyd en geld ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:700
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 16
Provided by: Joh9175
Category:
Tags: die | gees | glorie | sien | werd

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: 1' Ek sien in my gees die glorie


1
E185Ek sien in my gees
  • 1. Ek sien in my gees die glorie
  • En die almag van die Heer
  • Die Allerhoogste wat in liefde
  • Oor sy Koninkryk regeer
  • Hyt belowe aan die einde
  • Op die wolke kom Hy weer
  • Hys Koning Hy regeer
  • Loof Hom, prys Hom, halleluja (3x)
  • Hys Koning Hy regeer

2
E185Ek sien in my gees
  • 2. Die Here is ons vesting
  • Wat vir altyd sal bly staan
  • Hy beskerm elke mens
  • Wat in geloof na Hom toe gaan
  • Hys ons skuiling, Hys ons wapen,
  • Hyt die vyand reeds verslaan
  • Hys die rots wat ewig staan
  • Loof Hom, prys Hom, halleluja (3x)
  • Hys die rots wat ewig staan

3
E185Ek sien in my gees
  • 3. Kom deel nou in ons loflied
  • Hef jou hande op na bo
  • Blaas basuine, slaan op dromme
  • En kom dans voor God se oë
  • Kom leef in die oorwinning
  • Van sy Woord waarin ons glo
  • want sy Woord sal ewig staan
  • Loof Hom, prys Hom, halleluja (3x)
  • Sy Woord sal ewig staan

4
E91Hosanna
  • 1. Hosanna, hosanna, hosanna in the highest
  • Hosanna, hosanna, hosanna in the highest
  • Lord we lift up your Name
  • With our hearts full of praise
  • Be exalted, oh Lord my God
  • Hosanna in the highest
  • 2. Glory, glory, glory to the King of kings
  • Glory, glory, glory to the King of kings

5
Matteus 6Soek allereers
  • Soek allereers die koninkryk van God
  • En sy geregtigheid.
  • Wat julle nodig het sal die Vader dan
  • Vir julle gee uit sy oorvloed.
  • Halleluja! Halleluja!
  • Halleluja!
  • Amen. Amen.

6
In die hemel is die Heer
  • 1. In die hemel is die Heer
  • en sy glans is soos kristal
  • Hys die Heilige van God
  • en Hy heers oor die heelal
  • Daar is mag in sy Woord
  • soos die waters druis sy stem
  • Soos die son op die see se blou
  • so die rykdom van sy trou
  • Want aan U is die mag die heerlikheid krag
  • En aan U is die eer en die lof, want U regeer

7
In die hemel is die Heer
  • 2. Met die hemel in gereedheid
  • sit die engle om sy troon
  • Verbysterend sy sieraad
  • en die weelde van sy kroon
  • Daar is mag in sy Woord
  • soos die waters druis sy stem
  • Soos die son op die see se blou
  • so die rykdom van sy trou
  • Want aan U is die mag die heerlikheid krag
  • En aan U is die eer en die lof, want U regeer

8
E233Father God
  • Father God I wonder how I
  • Managed to exist without
  • The knowledge of your parenthood
  • And your loving care
  • But now I am your child
  • I am adopted in your family
  • And I need never be afraid
  • For Father God youre here beside me
  • I will sing your praises, I will sing your
    praises
  • I will sing your praises for ever more (2x)

9
I will offer up my life
  • I will offer up my life
  • in spirit and truth,
  • Pouring out the oil of love
  • as my worship to You
  • In surrender I must give
  • my every part
  • Lord, receive the sacrifice
  • of a broken heart

10
I will offer up my life
  • Jesus, what can I give, what can I bring
  • To so faithful a friend, to so loving a King?
  • Savior, what can be said, what can be sung
  • As a praise of Your name
  • For the things You have done?
  • Oh my words could not tell, not even in part
  • Of the debt of love that is owed
  • By this thankful heart

11
I will offer up my life
  • 2. You deserve my every breath
  • for Youve paid the great cost
  • Giving up Your life to death,
  • Even death on a cross
  • You took all my shame away,
  • There defeated my sin
  • Opened up the gates of heaven a
  • And have beckoned me in

12
I will offer up my life
  • Jesus, what can I give, what can I bring
  • To so faithful a friend, to so loving a King?
  • Savior, what can be said, what can be sung
  • As a praise of Your name
  • For the things You have done?
  • Oh my words could not tell, not even in part
  • Of the debt of love that is owed
  • By this thankful heart

13
Give thanks
  • Give thanks with a grateful heart
  • Give thanks unto the Holy One
  • Give thanks because Hes given
  • Jesus Christ, His Son (2x)
  • And now let the weak say, I am strong
  • Let the poor say, I am rich
  • Because of what the Lord has done for us
  • Give thanks (2x)

14
L510Genade, onbeskryflik
  • 1. Genade, onbeskryflik groot
  • Het U aan my bewys
  • Verlore seun n wegloopkind
  • Weer in die vaderhuis.
  • 2. Ek is die naam van kind nie werd
  • Wou self my sake reël.
  • My lewe, kanse, tyd en geld
  • Is nutteloos verspeel.

15
L510Genade, onbeskryflik
  • 3. Maar U sien ver, oneindig ver.
  • U sien my honger, dors.
  • Nog voordat ek kon skuld bely,
  • Druk U my aan die bors.
  • 4. Genade, onbeskryflik groot
  • Daars fees, ek is weer tuis.
  • U Seun bring my verlore mens
  • Weer in die vaderhuis.
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com