Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding

Description:

Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP) Wes- en Suid-Kaap Vennote in Bedieningsvreugde – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:72
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 24
Provided by: Lean129
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding


1

Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding (SKP)
Wes- en Suid-KaapVennote in Bedieningsvreugde
2
Bedieningsvreugdemodel Aanvanklike Skema
Brugpastoraat
Selfsorg
Induksie
Pastor(es) Pastorum
Kommissie vir Diensverhoudinge Dienskontrakte,
Verlof, Werksprestasie, Vergoeding en
Aanpassings (Werksbegeleiding)
Fasilitering
Studente
Beginnende Predikante
Mentorprogram Vennote in Bedieningsvreugde
Gemeentelike Versorging
Plaaslike versorgingskommissie Deurlopende
versorging en gesprek oor bedieingsvreugde.
Hanteer persoonlike en geestelike welsyn van
predikante (en gesin). Hulp in
krisisse. (Persoonlike begeleiding en
versorging)
Predikante langer in bediening
Voor na Emeritaat
Opleiding
Mobiliteit
Aanvanklike teologiese opleiding
Beroepe
Langtermyn bedieningsgesprek
Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) met
krediete
Standplaasverwisseling
3
Bedieningsvreugde model volgens A tot Z-Beleid
4
Organogram
SKP
5
SKP
  • Die SKP
  • bestaan uit ringsverteenwoordigers
  • help predikante fokus op hulle eie spiritualiteit
  • en geestelike verdieping
  • begelei predikante tot maksimale
    bedieningsvreugde
  • Dien as bron van verwysings en deskundigheid vir
    predikante, DVKs en PVKs
  • Fasiliteer prosesse rondom artikel 9, A tot
    Z-Beleid, DVKs en PVKs
  • Dien as begeleidingspan vir leraars en gemeentes
    deur ringsverteenwoordigers en taakgroepe
  • Dien as forum vir gesprekke oor langtermyn
    bedieningsgesprek en standplaasverwisseling

6

Dagbestuur
  • SKP Dagbestuur fokus op
  • Visionering vir bedieningsvreugde in eie konteks
    (Gemeente, Ring, Sinode)
  • Beplanning en implementering van dienste vir
    effektiewe ondersteuning van predikante
  • Ondersteuning en begeleiding van PSD vir
    maksimale doeltreffendheid op grondvlak
  • Uitvoer van opdragte ontvang van SKP, Sinode en
    Moderamen
  • Verslaglewering aan Sinode en Moderamen

7

PSD
Die PSD
  • Funksioneer binne n netwerk van samewerking met
  • die SKP dagbestuur en ringsverteenwoordigers
  • Fasiliteer die verskillende fasette van
    pastorale
  • versorging van predikante op persoonlike vlak in
    die SKP netwerk
  • Help predikante met die herontdekking en
    herbevestiging van roepingsfokus
  • Is die adres vir predikante met spesifieke
    behoeftes

8
PSD
Die PSD
  • Fasiliteer prosesse Tussen predikante, en tussen
    predikante en kerkrade
  • Is verantwoordelik vir hulp aan predikante met
    uitbranding
  • Tree op as mentor vir predikante
  • Koördineer alle SKP vergaderings, werksaamhede,
  • aktiwiteite en administrasie (met sekretaresse
    indien nodig)
  • Bied retraites aan
  • Fasiliteer prosesse vir standplaasverwisseling,
    brugbediening en induksie met hulp van SKP
    ringsverteenwoordigers

9
PSD
  • Dien as bron van verwysings en deskundigheid vir
  • predikante en gemeentes
  • Is verantwoordelik vir ontwikkeling en aanbieding
    van
  • kursusse en produkte vir predikantebegeleiding
  • Bly deur navorsing op hoogte van
    predikantebegeleiding
  • Koördineer gespreksgroepe vir predikantebegeleidin
    g
  • Is aktiewe lid van Communitas (wat dienste aan
    predikante en
  • gemeentes lewer)
  • Verteenwoordig predikante op die moderamen as PSD
    vir SKP

10
SKP Rings- verteenwoordiger
Die SKP Ringsverteenwoordiger
  • Fokus op die welsyn en
  • bedieningsvreugde van elke kollega in die ring
  • Het die geleentheid om spesifieke sake en
    behoeftes van predikante in die ring te (laat)
    hanteer of te verwys na die PSD
  • Is betrokke by prosesse in die ring om
    bedieningsvreugde te maksimaliseer
  • Dien as bron van kommunikasie en inligting tussen
    SKP, ring, predikante en gemeentes
  • Fasiliteer prosesse rondom artikel 9, A tot
    Z-Beleid, DVKs en PVKs in ringe
  • Sien toe dat prosesse van brugbediening,
    induksie, mentorprogram en VBO in gemeentes
    gekommunikeer en gevolg word soos bepaal deur die
    A tot Z-Beleid

11
SKP Rings- verteenwoordiger
Die SKP Ringsverteenwoordiger
  • Is verantwoordelik vir verslae van en aan die
    ring oor predikantebegeleiding
  • Bring die Geleentheid vir Verposing onder
    predikante se aandag
  • Betrek emeriti binne die ring se grense by
    geleenthede soos moontlik
  • Motiveer kollegas vir gereelde jaarlikse retraites

12

Predikante
Elke predikant
  • Word deur die Here geroep tot sy diens ...
  • Moet voortdurend in afhanklikheid van die Here
    streef na die herontdekking en herbevestiging van
    roepingsfokus
  • Werk deurentyd aan hulle eie spiritualiteit en
    geestelike verdieping
  • Streef voortdurend na hulle eie welsyn, ? gesonde
    familielewe, ? gebalanseerde leefstyl en vreugde
    in die bediening
  • Is verantwoordelik vir gereelde gesprekke met ?
    mentor
  • skakel ter wille van voortgesette
    bedieningsontwikkeling in by VBO-programme

13
Predikante
Elke predikant
  • Maak gebruik van geleenthede wat gereël word om
    stil te word voor die Here - soos retraites, tyd
    van verposing en ander
  • Werk deurentyd aan goeie verhoudings in die
    gemeente en bly verantwoordbaar aan die kerkraad.
  • Gebruik Artikel 9 van die Kerkorde as roetekaart
    vir hulle effektiewe bediening in die gemeente.
  • Volg die riglyne van die A tot Z-Beleid om hulle
    totale bediening met bedieningsvreugde uit te
    voer

14
SKP
Werksaamhede
15
Mentors
Mentors
  • Vennote vir mekaar
  • As klankbord, motivering, medereisigers in
    bedieningsvreugde
  • In roepingsfokus, bedieningsvreugde,
  • In kultuur van omgee vir mekaar se welsyn
  • Definisies van mentorskap
  • Mentoring is a relational experience through
    which one person
  • empowers another by sharing God-given
    resources.
  • Mentorskap is n verhoudings- en venootskapproses
    waartydens
  • die gawes, kundigheid en selfverworwe
    vaardighede van een
  • persoon na n ander begelei word en waarin albei
    groei ervaar.
  •  

Kontakpersoon Theo Swart (0834571647)
16
Mentors
Mentors
  • Die SKP beskik oor ? lys van name van persone
    wat as mentor kan optree. Skakel Pierre Goosen
    (0836305676) of Joanie Batt (021 8083382)
    hiervoor
  • Elke predikant behoort ? mentor te kies
  • Opleiding vir persone wat belang stel om as
    mentors op te tree vind jaarliks plaas. Skakel
    Theo Swart (0834571647) of Joanie Batt (021
    8083382)
  • Sinodebesluite ten opsigte van mentorprogram
    word in die A tot Z Beleid vervat.
  • Ringsverteenwoordigers kommunikeer belangrikheid
    van die mentorproses aan leraars in ring

Kontakpersoon Theo Swart (0834571647)
17
Standplaas- verwissseling
Standplaasverwisseling
  • Doel
  • Roepingsfokus en bedieningsvreugde
  • Definisie
  • Die proses waardeur nuwe bedieningsmoontlikhede
    vir predikante met tydige wisseling gefasiliteer
    word
  • Verloop
  • Langtermynbedieningsgesprekke dien as inisiatief
    tot proses
  • Kerkrade word deurentyd bewus gemaak van die
    moontlikheid
  • en prosedure van standplaasverwisseling

Kontakpersoon Pierre Goosen (0836305676 )
18
Retraites
Retraites
  • Doel
  • Roepingsfokus, spiritualiteit, gawe van
    onderskeiding, geestelike
  • groei
  • Verdere inligting
  • Vir naamlys van aanbieders en plekke waar
    retraites gehou kan
  • word. Skakel Theunis Botha (0828962089) of
    Joanie Batt by
  • (021 8083382)
  • Predikante- / Ringretraites word gesubsidieer.
    Skakel Joanie Batt
  • Bewusmaking en aanmoediging deur
    Ringsverteenwoordiger
  • Een retraite geleentheid per Ring per jaar as
    ideaal
  • Minstens een retraite geleentheid per predikant
    per jaar

19
Brug- bediening
Brugbediening
  • Doel
  • Proses van oorgang en voorbereiding vir vakante
    gemeente.
  • Help gemeente met verwerk van verlies en
    gereedmaak vir
  • beroeping en toekoms
  • Vervat in A tot Z-Beleid
  • Verdere inligting
  • Opleiding van brugpredikante
  • Kontak Pierre Goosen (0836305676), Bossie Muller
    (0834572348)
  • of Joanie Batt (021 8083382)
  • Beskikbare brugpredikante. Kontak persone soos
    bo.
  • Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur
    SKP
  • Ringsverteenwoordiger
  •  

20
Induksie
Induksie
  • Doel
  • Proses van onderskeiding vir nuwe predikant en
    gemeente.
  • Betekenisvolle inskakeling van nuwe predikant
    in gemeente.
  • Blootstelling aan span, verhaal en kultuur van
    gemeente
  • Verdere inligting
  • Opleiding van predikante vir Induksieproses
  • Induksiespan bestaan uit een lid van SKP
    (predikantebegeleiding)
  • en een lid van SKG (gemeentebediening)
  • Beskikbare persone vir proses. Kontak Pierre
    Goosen
  • (0836305676) of Joanie Batt (021 8083382)
  • Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur
  • SKP Ringsverteenwoordiger

21
Pastoraat en verwysing
Pastoraat en verwysing
  • Doel
  • Omgee vir mekaar (Gal 62)
  • Vreugdevolle lewe, gesinslewe en bediening binne
    konteks
  • Skep n kultuur van omgee vir mekaar
  • Verdere ingligting
  • Ringsverteenwoordigers, dagbestuur en PSD dien
    as mekaar
  • se verwysingsbronne in die ondersteuning aan
    predikante
  • Daar is n verskeidenheid van hulpbronne en
    persone
  • beskikbaar vir al die dimensies van menswees
  • Kontakpersoon SKP Ringsverteenwoordiger of
    Pierre Goosen (0836305676)

22
Ander
  • Tyd van Verposing
  • Doel
  • Tyd van verposing, self vind en rus. Time out
    vir predikant en
  • eggenote / eggenoot wat oorweldig voel deur
    hul situasie
  • Verdere inligting
  • Vir plekke beskikbaar kontak Pierre Goosen
    (0836305676)
  • Bekendstelling, bewusmaking en aanmoediging deur
    SKP
  • Ringsverteenwoordiger
  • Ten slotte
  • Die SKP wil ook graag betrokke raak by die
    volgende soos tyd en behoefte dit toelaat
  • Emeriti, predikante en proponente wat nie meer in
    gemeentelike bediening is nie
  • Eggenoot/eggenotes en families van predikante
  • Predikante wat tans uit die bediening is

23
Ander
  • Die SKP wil ook graag betrokke raak by die
    volgende soos tyd en behoefte dit toelaat
  • Emeriti
  • Predikante en proponente wat nie in gemeentelike
    bediening is nie
  • Eggenoot/eggenotes en families van predikante
  • Predikante wat tans uit die bediening is
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com