Die hardloper Ernst van Heerden - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

Die hardloper Ernst van Heerden

Description:

Die hardloper Ernst van Heerden Strofe een / eerste strofe Met wilde maar met suiwer hart (with wild but pure heart) het hy die woeste wedren fel begin, (he started ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:334
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 17
Provided by: allegaart
Category:
Tags: die | ernst | hardloper | heerden | van

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Die hardloper Ernst van Heerden


1
Die hardloper Ernst van Heerden
2
Strofe een / eerste strofe
  • Met wilde maar met suiwer hart
  • (with wild but pure heart)
  • het hy die woeste wedren fel begin,
  • (he started the fierce/tough race determinedly)
  • en elke myl met rappe voet getart,
  • (and he challenged every mile with fast feet)
  • hy sou die vlugste lopers nog oorwin.
  • (he would still beat the fastest runners)

3
Tweede strofe / strofe twee
  • Sy hart het hoog geklop, sy bloed was heet,
  • (his heart beat fast, his blood was hot)
  • die winde het sy haregolf gelig
  • (the winds lifted his wavy hair)
  • met snelle draf het hy die baan gemeet,
  • (while running fast, he measured himself against
    the track)
  • die vreug van spierkrag was op sy gesig.
  • (the enjoyment of muscle power was seen on his
    face)

4
Strofe drie / derde strofe
  • Hy het geloop met stormdrang in sy bloed,
  • (He ran with adrenalin in his blood)
  • sy ademstoot n hete windgejaag,
  • (his breathing was a hot chasing after
    wind/oxygen)
  • die see se branding in sy strenge moed,
  • (the seas waves was his determination)
  • toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag
  • (then already he heard the dark, bitter question)

5
Strofe vier / vierde strofe
  • Wie is hierdie ongesiene makker in die loop,
  • (Who is this unseen teammate in the race)
  • van wie die voet langs syne en die wind
  • (whose foot falls next to him and the wind)
  • van asem agter hom, van wie die hoop
  • (of his breathing behind him? whose hope)
  • dat nog n bors die dun wit lint mag vind?
  • ( lies that another chest will find the thin
    white ribbon?)

6
Strofe vyf / vyfde strofe
  • Die vreemde spanmaat het hy nie geken,
  • (He did not know this unknown teammate)
  • nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees
  • (never again will he run without pain or fear)
  • hy weet al het hy nou die loop gewen,
  • (he knows that although he won the race today)
  • die ander man sal eendag eerste wees.
  • (the other man will someday be first)

7
Verklarings
  • Reël 1 die hardloper is opgewonde oor die
    kompetisie. Hy is toegewyd. Sy hart is suiwer
    want hy weet hy het hard geoefen en dat hy kan
    wen.
  • Reël 2 Woeste sê dat dit nie n maklike
    wedstryd gaan wees nie daarom gaan hy voluit
    hardloop fel
  • Reël 3 Dit was n langafstand-wedloop myl

8
  • Reël 4 Hy weet hy kan wen
  • Reël 5 A.g.v. die inspanning klop sy hart vinnig
    en druis sy bloed warm deur sy are.
  • Reël 6 Winde hy het vinnig / met spoed
    gehardloop of daar was n ligte bries wat gewaai
    het.
  • Reël 7 Hardloop vinnig, maar beplan sy wedloop.
  • Reël 8 Geniet dit! Bewus van die krag van sy
    fikse liggaam.
  • Reël 9 Voel die adrenalien pomp.

9
  • Reël 10 Sy asemhaling versnel en voel warm
  • Reël 11 Vaagweg bewus van n gedruis in sy ore
    (klank van die see miskien 2 Oceans) en
  • strenge gemoed verwys na sy vasberadenheid en
    toewyding om die wedloop te wen.
  • Reël 12 WENDING TOE
  • Sy gedagtes word nou negatief (donker en
    Bitter) en dit maak hom senuweeagtig en angstig.

10
  • Reël 13 Word bewus van n ander atleet en hy
    kan hom nie sien nie ongesiene makker in die
    loop (Hys gewoond aan wen)
  • Reël 14 - 15 Die atleet is kort op sy hakke
    besig om hom in te haal asof hy in sy nek
    blaas.
  • Reël 16 Die onbekende atleet wil ook wen
  • Reël 17 Bevestig dat hy nie die ander atleet
    ken nie. (Wil voorkom asof hulle moontlik vir
    dieselfde span gehardloop het.)

11
  • Reël 18 Begin onseker raak oor of hy kan wen /
    sy selfvertroue knak. Hy sal nooit weer met
    selfvertroue en gerustheid kan hardloop nie.
  • Reël 19 20 Die atleet6 besef dat, alhoewel hy
    hierdie wedloop gewen het, n ander atleet eendag
    die wenner sal wees.
  • INHOUD
  • Beskryf die toewyding van atlete, om te oefen,
    aan te hou en selfvertroue te hê om te kan wen

12
  • Hy hardloop met alles wat daar in hom is en is
    vol ekstase en selfversekering.
  • Hy fokus op tegniek en spoed, maar raak dan van
    n ander atleet bewus.
  • Hy wen die wedloop, maar omdat die ander atleet
    net agter hom was, sal hy nooit weer gerus voel
    nie.
  • BESPREKING
  • Kruisrym in die vyf kwatryne

13
  • Digter se woordgebruik is geforseerd ter wille
    van rym en metrum bv i.p.v. VINNIG gebruik hy
  • rappe
  • vlugste
  • Snelle
  • Sy asemstoot n hete windgejaag mooiskryf
    dis onnatuurlik!
  • MAAR Die digter slaag wel daarin om spanning op
    te bou

14
  • SPANNING?
  • Skielik bewus van die ongesiene makker
  • Die hardloper is gewoond om te wen, maar nou is
    daar n opponent wat in sy nek blaas.
  • Dit veroorsaak angs en onrustigheid.
  • Self al wen hy, voel hy onrustig.
  • SIMBOLIESE BETEKENIS
  • Die ongesiene makker kry simboliese betekenis in
    die gedig

15
  • Die ongesiene makker verwys na die mens se
    ingeperktheid en sy onvermoë om daaraan te
    ontkom.
  • Die wedloop wat hier plaasvind, kan simoblies
    verwys na die mens se wedloop teen die dood, waar
    die dood hom uiteindelik inhaal en oor die mens
    seëvier.

16
Ekstra agtergrondinligting
  • Ernst Van Heerden was self n atleet.
  • Die Hardloper is een van sy Olimpiese gedigte
    en het in sy debuutbundel Weerlose uur (1942)
    verskyn.
  • Die bundel handel oor eensaamheid en die mens se
    ingeperktheid.
  • Hy het verskeie sportgedigte geskryf die
    swemmer die bokser, Vraag van die boogskutter en
    die gewigopteller
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com