1' Kom, dank nou almal God - PowerPoint PPT Presentation

1 / 16
About This Presentation
Title:

1' Kom, dank nou almal God

Description:

1. Kom, dank nou almal God. Met hart en mond en hande; Loof Hom wat wonders doen ... I am not afraid, I am not dismayed 'Cause I'm walking in faith and victory ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:241
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 17
Provided by: Joh9175
Category:
Tags: almal | dank | dismayed | god | kom | nou

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: 1' Kom, dank nou almal God


1
L188Kom, dank nou almal God
  • 1. Kom, dank nou almal God
  • Met hart en mond en hande
  • Loof Hom wat wonders doen
  • Tot in die verste lande.
  • Van vroeg, van kindsbeen af,
  • Het Hy ons trou bewaar
  • En tot vandag toe nog
  • Geseën en gespaar.

2
L188Kom, dank nou almal God
  • 2. O God, so ryk en goed,
  • gee ons solank ons lewe
  • altyd n blye hart
  • as dit u wil is vrede.
  • Laat u genade ons
  • beveilig teen gevaar,
  • in donker ure ons
  • van struikeling bewaar.

3
L188Kom, dank nou almal God
  • 3. Lof, eer sing ons voor God,
  • die bron van alle lewe
  • die Vader, Seun en Gees,
  • almagtig en verhewe.
  • Drie-enig God, ons roem
  • u krag en majesteit.
  • O Heer, ons wil U noem
  • ons God in ewigheid!

4
E15Kom ons eer die Naam
  • Kom ons eer die Naam van die Heer
  • Kom ons eer die Naam van die Vader
  • Kom ons eer die Naam van die Hoogste God
  • (2x)
  • Die Naam van die Heer is n sterk vesting
  • Regverdiges gaan daarin en word bewaar
  • (2x)

5
E15Kom ons eer die Naam
  • Blessed be the Name of the Lord
  • Blessed be the Name of the Lord
  • Blessed be the Name of the Lord, Most High
  • (2x)
  • The Name of the Lord is a strong tower
  • The righteous run into it and they are safe
  • (2x)

6
Be bold! Be strong!
  • Be bold! Be strong!
  • For the Lord your God is with you (2x)
  • I am not afraid, I am not dismayed
  • Cause Im walking in faith and victory
  • Come on and walk in faith and victory
  • For the Lord your God is with you
  • Fear not, for I am with you (3x)
  • Says the Lord your God

7
Habakuk 3Al sou die vyeboom
  • Al sou die vyeboom nie bot nie
  • En daar geen druiwe aan die wingerde wees nie
  • Al sou die olyfoes misluk
  • En die lande geen oes lewer nie. Al sou daar
  • Geen kleinvee in die kampe meer wees nie
  • En die beeskrale sonder beeste wees,
  • Nogtans sal ek in die Here jubel,
  • Sal ek juig in God, my Redder.
  • Die Here my God gee vir my krag.
  • Hy maak my voete soos die van n ribbok,
  • Op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

8
Psalm 121Ek kyk op na die berge
  • Ek kyk op na die berge
  • O waarvandaan sal daar dan hulp kom
  • My hulp kom van die Here
  • Wat hemel en aarde kon vorm
  • Hy sal nie toelaat dat jy val nie
  • Hy sal nie toelaat dat jy swig
  • Want Hy sluimer of Hy slaap nie
  • Hy laat jou ewig wandel in die lig
  • Hy laat jou ewig wandel in die lig

9
Psalm 121Ek kyk op na die berge
  • Bedags sal die son jou nie steek nie
  • En snags sal die maan jou ie bedreig
  • Hy sal jou uitgang en jou ingang
  • Beveilig en beskerm vir altyd
  • Hy sal nie toelaat dat jy val nie
  • Hy sal nie toelaat dat jy swig
  • Want Hy sluimer of Hy slaap nie
  • Hy laat jou ewig wandel in die lig
  • Hy laat jou ewig wandel in die lig

10
When the music fades
  • 1. When the music fades, all is stripped away
  • And I simply come
  • Longing just to bring something thats of worth
  • That will bless Your heart
  • Ill bring You more than a song
  • For a song in itself
  • Is not what You have required
  • You search much deeper within
  • Through the way things appear
  • Youre looking into my heart

11
When the music fades
  • Im coming back to the heart of worship
  • And its all about You
  • Its all about You, Jesus
  • Im sorry, Lord, for the thing Ive made it
  • When its all about You
  • Its all about You, Jesus

12
When the music fades
  • 2. King of endless worth, no one could express
  • How much You deserve
  • Though Im weak and poor, all I have is Yours
  • Every single breath
  • Ill bring You more than a song
  • For a song in itself
  • Is not what You have required
  • You search much deeper within
  • Through the way things appear
  • Youre looking into my heart

13
When the music fades
  • Im coming back to the heart of worship
  • And its all about You
  • Its all about You, Jesus
  • Im sorry, Lord, for the thing Ive made it
  • When its all about You
  • Its all about You, Jesus

14
L510Genade, onbeskryflik
  • 1. Genade, onbeskryflik groot
  • Het U aan my bewys
  • Verlore seun n wegloopkind
  • Weer in die vaderhuis.
  • 2. Ek is die naam van kind nie werd
  • Wou self my sake reël.
  • My lewe, kanse, tyd en geld
  • Is nutteloos verspeel.

15
L510Genade, onbeskryflik
  • 3. Maar U sien ver, oneindig ver.
  • U sien my honger, dors.
  • Nog voordat ek kon skuld bely,
  • Druk U my aan die bors.
  • 4. Genade, onbeskryflik groot
  • Daars fees, ek is weer tuis.
  • U Seun bring my verlore mens
  • Weer in die vaderhuis.

16
Matteus 6Onse Vader
  • Ons Vader wat woon in die hemel
  • geheilig sy u Naam
  • Laat u Koningryk kom, u wil geskied
  • soos in die hemel so ook op die aarde
  • Gee ons vandag ons dag se brood
  • en vergeef ons al ons skulde
  • net soos ons vergewe dié wat teen ons sondig
  • Laat kom ons nie in die versoeking
  • maar verlos ons van die Bose -
  • Want U is die ryk en die sterkte en die ere
  • vir ewig en ewig, amen
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com