Ef 1:3-14 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 40
About This Presentation
Title:

Ef 1:3-14

Description:

God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God. Die kruis in ... My twee broers het in my ma se baarmoeder gegroei, maar ek het in my ouers se hart gegroei. ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:155
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 41
Provided by: nicosimpso
Category:
Tags: twee

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Ef 1:3-14


1
(No Transcript)
2
Efesiërs 13-14
Die deurlopende PP-agtergrond
3
www.nous.org.za
4
Efes 13-14
God versamel ons en ons is bly!
Teks
5
Efesiërs 13-14
6
God versamel ons en ons is bly!
Ons fokus op God
7
Die kruis in die sakdoek
8
Here, wie is ek dat ek hier in wonders gewortel
is? Dat iets in my dit waag om te antwoord? Here,
ek wil die venster wawyd oopmaak, die wêreld
wakker maak, en skreeu tot die klippe antwoord
gee God lewe, lewe, lewe en ek is geseën,
geseën, geseën. Amen.
9
God versamel ons en ons is bly!
Familie-oomblik
10
Jesus verenig ons
11
God versamel ons en ons is bly!
Loflied
12
(No Transcript)
13
Luister na die Woord
God praat met ons
Ons luister
14
Efesiërs 13-14 - Efese se Berakah -
15
Luister weer na die Woord
God praat met ons
Ons luister
16
Soos wie lyk jy?
17
One of us stinks
18
Ons moet God reflekteer
19
In Christus
20
God se geskenk aan ons
21
God se 7 geskenke aan ons
22
1. Jy is deur God gekies
23
2. Jy is deur God as sy kind aangeneem
24
Ek is mos n aangenome kind. Weet julle wat is
die verskil tussen n aanneming en n geboorte?
My twee broers het in my ma se baarmoeder
gegroei, maar ek het in my ouers se hart gegroei.
Daarom is ons drie ewe spesiaal vir hulle.
25
3. Jy leef uit genade
26
Grace is a thought that changed the world What
once was hurt, what once was friction, what left
a mark, no longer stings because Grace makes
beauty out of ugly things... Grace finds goodness
in everything
27
4. Jy is gered en vergewe
28
Om die geskenk Jy is vergewe te ontvang, maak
jou vry. Vergifnis is die welriekende geur van
'n viooltjie wat kleef aan die hak wat dit
vertrap het. Vergifnis is die windverwaaide
blomknop wat helder blom in die geweldgeteisterde
Kaapse Vlakte. Vergifnis is die kind wat uit sy
maag lag onder die doringdraad wat lank gelede
die konsentrasiekamp omring het. Vergifnis is God
wat ons nie wil los nie, selfs ná alles wat ons
gedoen het. Vergifnis maak jou vry. Jy is
vergewe vertel vir jou van God.
29
And I fell into the hands of God. Have you
fallen into God? Have you heard the good news
that 'to get in control of one's life is
surrender to unconditional love'? Have you fallen
into the 'love that accepts me with no reference
to my deserving'? Have you fallen into the hands
of God, the forgiver?
30
5. Jy het insig in God se plan
31
6. Jy is God se eiendom
32
7. Jy is die erfgenaam van God
33
Lof-instrumente wat God se Naam grootmaak
34
Clap and cheer!
35
I wanted to stand up and applaud God!
36
(No Transcript)
37
WegsendingsliedSeënbede
God stuur ons uit
Ons is gasvry
38
God lewe, lewe, lewe en ek is geseën, geseën,
geseën. Amen.
39
mailtonouspowerpoints_at_gmail.com
40
Volgende week
  • Mark 630-34 en 53-56
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com